Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 12:40 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

die stamme van Yissakhar, Z’vulun en Naftali het brood gebring op donkies, op kamele, op muile en op beeste; kos van fyn meel, vyekoeke, rosynekoeke, wyn, olie en skape en beeste in oorvloed, want daar was groot blydskap in Yisra’el.

1 Kronieke 12

1 Kronieke 12:32-40