Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 12:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sommige van die manne van die stam van M’nasheh het na Dawid toe oorgegaan toe hy saam met die F’lishtyne gekom het om teen Sha’ul te veg, hulle wou nie vir Sha’ul help om teen hom te veg nie, want hulle het hom gehaat, want hulle het ’n geheime ooreenkoms met die prinse van die F’lishtyne aangegaan en gesê: “Laat ons eerste gaan en op ons meester, Sha’ul, val.

1 Kronieke 12

1 Kronieke 12:14-20