Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 12:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hierdie is die magtige manne van Dawid wat by hom gestaan het in die gevegte en hulle het saam met Dawid na die stad van Ziklag gegaan, toe hy gevlug het voor Sha’ul, die seun van Kish; hulle was tussen die magtige manne wat voor Dawid gestaan het. As Dawid dit sou wou, sou hulle Sha’ul, die seun van Kish doodgemaak het, want hulle was magtige manne van oorlog, maar Dawid wou hulle nie toelaat om Sha’ul dood te maak nie.

1 Kronieke 12

1 Kronieke 12:1-3