Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 11:35-39 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

35. Agi’am, die seun van Sharar, vanaf die berg Beta; Elifal, die seun van Ur, van Begarton;

36. Hefer, die M’kheratiet; Agiyah, die P’loniet;

37. Hetzrai, die Karmeliet; Na’arai, die seun van Ezbai;

38. Yo’el, die broer van Natan; Mivgar, die seun van Hagri;

39. Tzelek, die `Ammoniet; Nagrai, die Be’erotiet, die wapendraers van Yo’av, die seun van Tz’ruyah;