Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 11:26-30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

26. Die dapper manne van die weermag was: `Asah’el, die broer van Yo’av, Elganan, sy oom se seun uit Beit-Legem,

27. Shammah, vanaf die heuwel; Heletz, die P’loniet;

28. `Ira, die seun van `Ikesh, vanaf T’koa; Avi’ezer, vanaf `Anatot;

29. M’vunai, die Hushatiet; Tzalmon, die Agogiet;

30. Mahrai, die N’tofatiet; Helev, die seun van Ba’anah, die N’tofatiet;