Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 1:43-54 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

43. Hierdie is die konings wat in die land van Edom regeer het voordat enige koning oor die seuns van Yisra’el regeer het: Bela, die seun van B’or en die naam van sy stad was Dinhavah.

44. Toe Bela gesterf het, het Yovav, die seun van Zerag, uit Botzrah, in sy plek regeer.

45. Na hom het Husham, vanaf die land van Temani, in sy plek regeer.

46. Toe Husham sterf, het Hadad, die seun van B’dad, wat vir Midyan in die velde van Mo’av verslaan het, in sy plek regeer en die naam van sy stad was `Avit.

47. Toe Hadad sterf, het Samlah van Masrekah in sy plek regeer.

48. Toe Samlah sterf, het Sha’ul van Regovot, by die rivier, in sy plek regeer.

49. Toe Sha’ul sterf, het Ba’al-Ganan, die seun van `Akhbor in sy plek regeer.

50. Toe Ba’al-Ganan sterf, het Hadar in sy plek regeer en die naam van sy stad was Pa’u; die naam van sy vrou was M’heitav’el, die dogter van Matred, die dogter van Mei-Zahav.

51. Hadar het ook gesterf en die prinse van Edom was prins Timna, prins `Alvah, prins Y’tet,

52. prins Oholivamah, prins Elah, prins Pinon,

53. prins Kenaz, prins Teman, prins Mivtzar,

54. prins Magdi’el, prins `Iram. Hierdie was die prinse van Edom.Gen 35:23-26 Re’uven, Shim’on, Levi, Y’hudah, Yissakhar, Z’vulun,