28. Die seuns van Avraham was Yitz’gak en Yishma’el.
29. Hierdie is hulle nageslag: die eersgeborene van Yishma’el was N’vayot; dan Kedar, Adbe’el, Mivsam,
30. Mishma, Dumah, Massa, Hadad, Teima,Gen 25:13
31. Y’tur, Nafish, Kedmah; hulle was die seuns van Yishma’el.
32. Die seuns van K’turah, die byvrou van Avraham: sy het geboorte gegee aan Zimran, Yokshan, Medan, Midyan, Yishbak en Shuag. Die seuns van Yokshan was Sh’va en D’dan.Gen 25:4
33. Die seuns van Midyan was `Eifah, `Efer, Hanokh, Avida en Elda’ah. Hulle was almal seuns van K’turah.
34. Avraham was die vader van Yitz’gak. Die seuns van Yitz’gak was `Esav en Yisra’el.Gen 36:10-19