Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 1:12-26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. Patrusiete en Kaslugiete, waaruit die P’listyne voortgekom het en die Kaftoriete.

13. Kena’an was die vader van Tzidon, sy eersgeborene, Het,

14. die Y’vusiete, Emoriete, Girgashiete,

15. die Hiviete, `Arkiete, Siniete,

16. die Arvadiete, Tz’mariete en Hamatiete.

17. Die seuns van Shem was: `Eilam, Ashur, Arpakhshad, Lud, Aram, `Utz, Hul, Geter en Meshekh.

18. Arpakhshad was die vader van Shelag en Shelag van `Ever.Gen 11:6-9 en sy broer se naam was Yoktan.

19. Vir `Ever is twee seuns gebore; die naam van die een was Peleg, want in sy dae was die aarde verdeeld

20. Yoktan was die vader van Almodad, Shelef, Hatzar-Mavet, Yerag,

21. Hadoram, Uzal, Diklah,

22. `Oval, Avima’el, Sh’va,

23. Ofir, Havilah en Yovav; hulle was almal seuns van Yoktan.

24. Shem, Arpakhshad, Shelag,

25. `Ever, Peleg, Re’u,

26. S’rug, Nagor, Terag,