Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 1:11-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. Mitzrayim was die vader van die Ludiete, `Anamiete, L’haviete, Naftugiete,

12. Patrusiete en Kaslugiete, waaruit die P’listyne voortgekom het en die Kaftoriete.

13. Kena’an was die vader van Tzidon, sy eersgeborene, Het,

14. die Y’vusiete, Emoriete, Girgashiete,

15. die Hiviete, `Arkiete, Siniete,

16. die Arvadiete, Tz’mariete en Hamatiete.

17. Die seuns van Shem was: `Eilam, Ashur, Arpakhshad, Lud, Aram, `Utz, Hul, Geter en Meshekh.