Die Boodskap

Spreuke 3:25 Die Boodskap (DB)

Moenie vir ’n skielike krisis of ramp skrik nie. Dikwels is dit net bedoel vir slegte mense wat nie die Here liefhet nie. Jy weet mos die Here is altyd by jou.

Spreuke 3

Spreuke 3:20-28