Die Boodskap

Spreuke 29:14-16 Die Boodskap (DB)

14. As ’n regering vir die armes omgee, sal hulle altyd onthou word.

15. Tug en dissipline help ’n kind om reg te leef. Die kind wat aan homself oorgelaat word, is ’n skandemaker.

16. Wanneer slegte mense regeer, heers wanorde en korrupsie. Gelowiges weet dat so ’n regering tot ’n val sal kom.