Die Boodskap

Spreuke 28:7 Die Boodskap (DB)

’n Seun wat die woord liefhet, is slim. Hy maak sy pa baie bly. Wie met vrate en dronklappe bevriend is, is vir sy ouers ’n verleentheid.

Spreuke 28

Spreuke 28:1-9