Die Boodskap

Spreuke 28:15 Die Boodskap (DB)

Soos ’n brullende leeu en ’n honger beer, so is ’n slegte leier wat hulpeloses en armes se regte vertrap. Hy maak hulle lewe net nog moeiliker.

Spreuke 28

Spreuke 28:8-18