Die Boodskap

Spreuke 26:8 Die Boodskap (DB)

’n Geweer sonder koeëls beteken niks in ’n oorlog nie. So het dit ook geen sin om ’n dom mens te prys nie. Hy sal tog nie reg leef nie.

Spreuke 26

Spreuke 26:5-9