Die Boodskap

Spreuke 26:17 Die Boodskap (DB)

Om in te meng by ’n rusie waarmee jy niks te make het nie, is dom. Jy sal groot moeilikheid kry. Dis soos om ’n kwaai hond aan sy ore te gryp.

Spreuke 26

Spreuke 26:11-20