Die Boodskap

Spreuke 25:9 Die Boodskap (DB)

As iets tussen jou en iemand anders skeefloop, gaan praat dit mooi uit. Moet nooit iemand se geheime in die openbaar uitlap nie.

Spreuke 25

Spreuke 25:1-10