Die Boodskap

Spreuke 25:6 Die Boodskap (DB)

Ken jou plek in die lewe. Moenie jou inwurm waar belangrike mense staan en gesels nie. Moenie sommer by hulle gaan sit nie.

Spreuke 25

Spreuke 25:1-15