Die Boodskap

Spreuke 25:28 Die Boodskap (DB)

Iemand sonder enige selfbeheersing is net so weerloos soos ’n groot stad sonder polisie of veiligheidswagte. Totale wanorde kan uitbreek.

Spreuke 25

Spreuke 25:21-28