Die Boodskap

Spreuke 25:20 Die Boodskap (DB)

’n Wyse het mensekennis. Hy sal nie vrolik wees by mense wat hartseer is nie. Dit pas tog nie. Dit is soos om jou warm klere op ’n bitter koue dag uit te trek, of soos om die verkeerde salf op ’n wond te smeer.

Spreuke 25

Spreuke 25:18-27