Die Boodskap

Spreuke 24:30 Die Boodskap (DB)

Die wysheidsleraar sê: “Ek het by die huis van ’n luiaard verbygeloop. Alles was so verwaarloos. Niks word in stand gehou nie. Die gras is lank.

Spreuke 24

Spreuke 24:27-34