Die Boodskap

Spreuke 24:12 Die Boodskap (DB)

Moenie agterna sê jy het niks daarvan geweet nie. Die Here ken ons en weet wat ons dink. Vir Hom kan ons niks wegsteek nie. Hy oordeel elkeen volgens sy werke.

Spreuke 24

Spreuke 24:11-21