Die Boodskap

Spreuke 23:22 Die Boodskap (DB)

Onthou die goeie waardes wat jy in jou ouerhuis geleer het. Moenie jou ouers se harte op hulle oudag breek nie. Hou vas aan die lewenswaarhede wat hulle jou geleer het.

Spreuke 23

Spreuke 23:12-30