Die Boodskap

Spreuke 21:20 Die Boodskap (DB)

’n Wyse mens het ’n fyn smaak. Hy ken die waarde van dinge en pas sy besittings mooi op. ’n Dom mens verwaarloos en vernietig alles.

Spreuke 21

Spreuke 21:14-22