Die Boodskap

Spreuke 21:17 Die Boodskap (DB)

Wie niks doen nie en net partytjie hou, sal nooit geld hê nie. Wie net lekker wil eet en drink, verwaarloos sy werk. Hy sal nooit ryk wees nie.

Spreuke 21

Spreuke 21:7-21