Die Boodskap

Spreuke 21:11 Die Boodskap (DB)

’n Wyse kan nooit genoeg van die lewe leer nie. Wanneer ’n slegte mens vir sy dade gestraf word, moet ’n wyse ’n les daaruit leer. Wanneer ’n wyse kennis van die lewe opdoen, moet hy dit dadelik sy eie maak.

Spreuke 21

Spreuke 21:2-19