Die Boodskap

Spreuke 12:4 Die Boodskap (DB)

’n Goeie vrou beteken vir ’n man verskriklik baie. Sy versier sy lewe soos ’n mooi kledingstuk. Iemand wie se vrou ’n skandemaker is, se lewe is nag. Sy is soos ’n ongeneeslike siekte.

Spreuke 12

Spreuke 12:1-5