Die Boodskap

Spreuke 12:27 Die Boodskap (DB)

Slapheid bring jou nêrens nie. Jy word net armer. Harde werk is die moeite werd. Dit kan jou geld in die sak bring.

Spreuke 12

Spreuke 12:20-28