Die Boodskap

Spreuke 12:16 Die Boodskap (DB)

’n Dom mens wys dadelik dat hy kwaad is. Hy doen niks om dit weg te steek nie. Almal kan sy woedende gesig sien. ’n Gelowige verontagsaam beledigings. Hy hoor dit sonder om hom te ontstel.

Spreuke 12

Spreuke 12:6-22