Die Boodskap

Spreuke 11:25 Die Boodskap (DB)

Wie ander help om beter te lewe is self voorspoedig. Wie ander se nood raaksien, is ’n gelukkige mens. As jy ander help, sal jy gehelp word as jy dit nodig het.

Spreuke 11

Spreuke 11:17-31