Die Boodskap

Romeine 9:3 Die Boodskap (DB)

Israel, my broers, my bloedfamilie saam met wie ek grootgeword het. Maar baie van hulle glo nie in Christus nie. Ag, was ék maar deur Christus vervloek in plaas van hulle. Ek sal enige tyd my plek in God se nuwe wêreld aan hulle afstaan.

Romeine 9

Romeine 9:1-5