Die Boodskap

Romeine 9:21 Die Boodskap (DB)

Die pottebakker kan mos met sy klei maak wat hy wil. Uit dieselfde stuk klei kan hy iets maak waaroor hy baie bly is, en ook iets waarvan hy net mooi niks hou nie.

Romeine 9

Romeine 9:20-23