Die Boodskap

Romeine 9:19 Die Boodskap (DB)

Jy sal dalk nou vir my sê: “Maar waarom blameer God ons dan vir alles wat hier op aarde verkeerd loop? Hy is tog in beheer van alles. Wie kan sy planne dwarsboom?”

Romeine 9

Romeine 9:18-22