Die Boodskap

Romeine 8:5 Die Boodskap (DB)

Mense wat toelaat dat die sonde oor hulle lewens baasspeel, se koppe is heeltyd besig met sonde. Maar mense wat toelaat dat die Gees hulle lewens beheer, se koppe is heeltyd besig met dinge wat vir die Gees belangrik is.

Romeine 8

Romeine 8:1-14