Die Boodskap

Romeine 8:33 Die Boodskap (DB)

Wie kan dit nou nog waag om ’n aanklag teen ons in te bring? Niemand nie! Ons is immers deur God self as sy kinders uitgekies. Boonop het Hy ons van al ons sondes vrygespreek.

Romeine 8

Romeine 8:25-38