Die Boodskap

Romeine 8:13 Die Boodskap (DB)

As julle kies om aan te hou sondig, moet julle weet dat julle sonder God sal sterf. Maar as julle toelaat dat die Heilige Gees met julle sondige dade afreken, sal julle vir altyd saam met God lewe.

Romeine 8

Romeine 8:8-22