Die Boodskap

Romeine 5:3 Die Boodskap (DB)

Al kry ons nou baie swaar, vat dit glad nie ons blydskap weg nie. Allesbehalwe. Ons weet mos dat swaarkry ons vorm en slyp om nog meer op God te vertrou.

Romeine 5

Romeine 5:1-5