Die Boodskap

Romeine 5:18 Die Boodskap (DB)

Een man se sonde het gemaak dat almal skuldig staan voor God se regbank. Maar een daad van gehoorsaamheid van ’n ander Man het gemaak dat almal nou onskuldig by God se hofsaal kan uitstap. Sy gehoorsaamheid bring ware lewe vir ons almal.

Romeine 5

Romeine 5:11-19