Die Boodskap

Romeine 3:4 Die Boodskap (DB)

Nee, beslis nie. God hou altyd sy woord. Hy bly lojaal selfs al lieg en bedrieg almal op aarde. Dit is soos een van die psalms sê: “Dit wat U sê, is reg. U wen altyd u saak wanneer mense U beskuldig dat U ontrou is.”

Romeine 3

Romeine 3:1-13