Die Boodskap

Romeine 16:5 Die Boodskap (DB)

O ja, sê asseblief ook groete aan die gelowiges wat daar in hulle huis in Rome bymekaarkom.Dra my groete oor aan my liewe vriend Epenetus. Weet julle, hy is die heel eerste persoon in die provinsie Asië wat ’n Christen geword het.

Romeine 16

Romeine 16:1-15