Die Boodskap

Romeine 16:20 Die Boodskap (DB)

Ek het goeie nuus vir julle: ons wonderlike God wat aan ons almal sy vrede gee, gaan Satan binnekort onder julle voete fyn en flenters trap. Tot op daardie dag sal ons Here Jesus Christus met sy goedheid by julle wees.

Romeine 16

Romeine 16:17-21