Die Boodskap

Romeine 16:2 Die Boodskap (DB)

Ontvang haar asseblief vriendelik in die Naam van die Here. Maak julle harte en julle huise vir haar oop, soos dit mos by gelowiges pas. Febe het in die verlede al aan baie mense goed gedoen. Sy was selfs ook my weldoener. Daarom vra ek dat julle haar tog asseblief op die hande moet dra.

Romeine 16

Romeine 16:1-12