Die Boodskap

Romeine 16:12 Die Boodskap (DB)

Sê asseblief ook groete aan almal in Narsissus se huis wat in die Here glo, asook vir Trifena en Trifosa, twee vroue wat die Here met oorgawe dien. Groete ook aan my goeie vriendin Persis. Sy is ’n toegewyde kind van die Here.

Romeine 16

Romeine 16:10-16