Die Boodskap

Romeine 15:19 Die Boodskap (DB)

Groot tekens en wonders het plaasgevind waar ek gepreek het. Dit is omdat die groot krag van die Gees by my is. Daarom kon ek die goeie nuus oor Christus van Jerusalem af tot in die noordweste van Griekeland, daar in Illirikum, uitdra.

Romeine 15

Romeine 15:17-22