Die Boodskap

Romeine 15:1 Die Boodskap (DB)

Dié van ons wie se geloof sterk is, het ’n plig teenoor ander Christene wie se geloof nog nie so sterk is nie. Ons moet hulle aanvaar en hulle bystaan. Geloof gaan tog nie net oor ons nie.

Romeine 15

Romeine 15:1-4