Die Boodskap

Romeine 14:8 Die Boodskap (DB)

Daarom moet ons voluit vir Hom leef en doodgaan. Letterlik alles wat ons doen, moet tot eer van die Here gedoen word, want ons behoort aan Hom. Dit geld terwyl ons nou nog lewe, maar ook later wanneer ons doodgaan.

Romeine 14

Romeine 14:2-15