Die Boodskap

Romeine 14:23 Die Boodskap (DB)

Maar as jy twyfel of dit wat jy doen reg is - as jy byvoorbeeld vleis eet terwyl jy nie weet of jy dit mag doen nie - is jy skuldig voor God. As dit wat jy doen nie uit jou geloofsoortuigings voortspruit nie, is dit sonde.

Romeine 14

Romeine 14:14-23