Die Boodskap

Romeine 14:10 Die Boodskap (DB)

Waarom veroordeel jy dan nog jou broer in die Here? En waarom verag jy jou suster in die Here? Dit is nie jou werk om regter oor ander gelowiges te speel nie. God sal dit doen wanneer ons almal eendag voor Hom staan.

Romeine 14

Romeine 14:8-12