Die Boodskap

Romeine 13:14 Die Boodskap (DB)

Staan dadelik op en trek die krag van die Here Jesus Christus as julle nuwe klere aan. Moet nooit enige plek vir sonde in julle lewens gee nie. Moet nooit swig voor versoekings nie.

Romeine 13

Romeine 13:12-14