Die Boodskap

Romeine 12:7 Die Boodskap (DB)

As jy oor die gawe beskik om ander mense te dien, dien hulle dan met oorgawe. As jou hemelse geskenk is om ander te leer waaroor ons verhouding met God gaan, doen net dit.

Romeine 12

Romeine 12:1-15