Die Boodskap

Romeine 12:19 Die Boodskap (DB)

Laat staan al julle wraakplanne, my liewe broers en susters. Dit pas glad nie by gelowiges nie. Los sulke dinge vir God. Daar staan immers in die Bybel: “‘Ek alleen het die reg om te straf; Ek sal wraak neem,’” sê die Here.

Romeine 12

Romeine 12:18-21